Daleen en Cobus Tait

Daleen en Cobus Tait

Louise het vir ons die mooiste verloof en trouringe ontwerp en gemaak. Haar talent is uniek en tydloos, en die persoonlike detail sorg vir die skepping van ‘n meesterstuk! Dankie dat jy ons droom in perfekte ringe vasgevang het!

Dit is hulle ring en foto’s op die leerskoene ensovoorts die een met die krulle in roosgoud.